
Groenland kan op die EU staatmaak – Von der Leyen
Loading player...
Die Europese Kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê slegs Denemarke en Groenland kan oor Groenland se toekoms besluit. Dit volg nadat president Donald Trump van Amerika sy dreigement om die selfregerende Deense gebied te beset, herhaal het. Hy het ook nie die gebruik van militêre mag uitgesluit nie. Von der Leyen sê hulle respekteer die mense van Groenland se wense en belange, en hulle kan op die Europese Unie staatmaak:

