Geniet Oujaar, maar pasop vir vuurwerke!

Loading player...
Soos miljoene mense wêreldwyd, roep Namibiërs vanaand 2025 vaarwel. Oujaarpret is ‘n gegewe, maar verantwoordelikheid en bedagsaamheid moet wagwoorde wees, veral wanneer dit by vuurwerke kom. Die woordvoerder van die Windhoekse munisipaliteit, Harold Akwenya, gee riglyne:
31 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Nuwe Mariene Hulpbronne Adviesraad amptelik in die amp

Landbouminister Inge Zaamwani het vanoggend amptelik die lede van die nuwe Mariene Hulpbronne Adviesraad in Windhoek bekendgestel. Die twaalf-persoon raad, onder voorsitterskap van die ministerie se uitvoerende direkteur, Teofilus Nghitila, se pligte sluit in die aanbeveling van totale toelaatbare vangste, die vasstelling van heffings/fooie, die advisering van uitgawes aan die…
1 Apr 9AM 1 min

Kaapstad versteek tesourie-verslae in geslote vergaderings: GOOD

Die GOOD-party in Kaapstad het die metro daarvan beskuldig dat hy die openbare verslae van die Nasionale Tesourie in geslote vergaderings versteek. Woordvoerder Siyabulela Mamkeli sê die verslae is nie sensitiewe veiligheidsbesonderhede nie, maar waarnemings oor nakoming wat reeds voorheen gepubliseer is. Hy vra waar raadslede eintlik oorsig moet uitoefen:…
1 Apr 9AM 1 min

Regering kyk na opsies vir Rössing-aandeel

Die parlement doen 'n beroep op die regering om beslissend op te tree oor 'n kans om plaaslike eienaarskap in die Rössing-uraanmyn te verhoog. Dit volg op die Industriële Ontwikkelingskorporasie van Suid-Afrika se stap om sy 10,2 persent-belang in die myn te verkoop. In reaksie op 'n vraag van PDM-leier…
1 Apr 8AM 1 min

Situasie in Libanin versleg gevaarlik: VN

Die Verenigde Nasies sê die situasie in Libanon het gevaarlik versleg weens toenemende konflik tussen Israel en die Irans-gesteunde militantegroep Hisbolla. Israel het sy veldtog teen Hisbolla verskerp nadat die groep verlede maand vuurpyle op hom afgevuur het te midde van die Amerikaans-Israelse oorlog teen Iran. Die VN se vredeshoof,…
1 Apr 8AM 1 min

SA is een van top vyf streke vir hernubare energie

Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika is onder die wêreld se top vyf streke vir hernubare energie-opbrengste, danksy kragtige sonuitstralings en sterk windhulpbronne. Ramokgopa het tydens die beleggerskonferensie in Sandton die korridor tussen die Noord-Kaap en Namibië as 'n sleutelsone uitgelig danksy politieke bestendigheid en goeie…
1 Apr 6AM 1 min