BKS: Steenhuisen tevrede met taakspan

Loading player...
Die buurland se landbouminister, John Steenhuisen, sê die departement se ministeriële raadgewende taakspan vir voorkoming en beheer van dieresiektes stel 'n bepalende, feit-gedrewe meesterplan in vir die bekamping van bek-en-klouseer. Die siekte kom tans in sewe provinsies voor, met die meeste gevalle in KwaZulu-Natal. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê Suid-Afrika het nou ʼn tegnies goeie manier gevind om sy doelwit van ʼn bek-en-klouseer-vrye status te bereik:
19 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Cessna 210 vermis op vlug na Keerweder

Die vervoerministerie is tans in 'n soek-en-reddingsvergadering na 'n Cessna 210 met drie passasiers aan boord, Sondagmiddag op 'n vlug van Windhoek na Keerweder in die Hardap-streek vermis geraak het. Die Direktoraat van Vliegtuigongeluk- en Voorvalondersoeke se interimdirekteur, Ben Engelbrecht het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die insident.
11 May 2AM 1 min

Premlall breek rekords met DP World-titel

Yurav Premlall van Suid-Afrika het sy eerste DP World-toertitel verower nadat hy die Katalonië-kampioenskap in Barcelona met 14 houe gewen het . Hy is 598ste gekeur in die wêreld en het op 28 onder baansyfer geëindig en die grootste wenmarge vir 'n eerste DDP World-toertitel behaal. Sy landgenoot Shaun Norris…
11 May 2AM 1 min

Jorge Martin vat Franse MotoGP

Aprilia-renjaer Jorge Martin het die Franse MotoGP Grand Prix gewen. Dis sy eerste oorwinning sedert hy in 2024 die kampioenskap gewen het. Hy het sedert die einde van 2024 tot begin 2026 met talle beserings gesukkel en die meeste wedrenne misgeloop. Sy spanmaat en kampioenskapsleier, Marco Bezzecchi, was tweede en…
11 May 1AM 1 min

Gesondheid monitor hantavirus

Wêreldwyd is agt gevalle van hantavirus geïdentifiseer, met drie sterftes tot dusver aangemeld. In Namibië bly die situasie egter onder beheer. Die ministerie van gesondheid het die publiek gerusgestel dat hy 'n onlangse, spesifieke streeksuitbrekings monitor en dat die nasionale openbare gesondheidstelsel gerat is om enige potensiële invoer van die…
11 May 1AM 1 min

Sonnige dae, koue oggende

Namibië kan vandag 'n sonnige dag verwag. Kosmos 94.1 Nuus het met die Namibiese Meteorologiese Diens se weervoorspeller, Albertina Anderson, gepraat, wat sê dat terwyl die binneland aangename dagtemperature van ongeveer 25 grade Celsius kan verwag, vroeegoggende redelik koud al bly met laagtepunte van naby 2 grade Celsius.
11 May 1AM 1 min