
Jorge Martin vat Franse MotoGP
Loading player...
Aprilia-renjaer Jorge Martin het die Franse MotoGP Grand Prix gewen. Dis sy eerste oorwinning sedert hy in 2024 die kampioenskap gewen het. Hy het sedert die einde van 2024 tot begin 2026 met talle beserings gesukkel en die meeste wedrenne misgeloop. Sy spanmaat en kampioenskapsleier, Marco Bezzecchi, was tweede en Ai Ogura van Trackhouse Racing derde. Ogura is die eerste Japannese renjaer sedert 2012 wat die MotoGP-podium haal. Martin sê sy uitdagings het hom beter gemaak:

