Duitsland help met M-pokke, Kongokoors voorbereiding

Loading player...
Duitsland se Robert Koch-instituut werk saam met die gesondheidsministerie om die gereedheid en kliniese reaksie op M-pokke en Kongokoors te verbeter. 'n Span kundiges van Duitsland en Namibië het gespesialiseerde opleiding ontwikkel oor die kliniese bestuur van beide siektes, insluitend infeksievoorkoming en -beheer. Die Duitse ambassadeur in Namibië, Thorsten Hutter, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
18 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

'Burokrasie' verhinder skep van Inligtingskommisaris

Meer is bekend oor die inligtingministerie se pogings om die wetgewing oor toegang tot inligting te implementeer, na dit reeds in 2022 in die Staatskoerant gepubliseer is. Inligtingminister Emma Theofelus sê burokrasie hou die instelling van die Kantoor van die Inligtingskommissaris terug.
15 May 11AM 1 min

Banyana-afrigter kondig groep aan vir Japan-wedstryde

Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, het ʼn groep van 23 aangekondig om Japan volgende maand in twee internasionale vriendskaplike wegwedstryde te pak. Thembi Kgatlana en Bongeka Gamede, wat oorsee speel, is terug in die groep nadat hulle die onlangse kamp in Algerië weens beserings misgeloop het. Ellis sê…
15 May 11AM 1 min

Neem video's, foto's van padvarke, stuur na NamPol

Dit is weer naweek en daar lê nog 'n langnaweek en 'n vakansiedag voor dié maand. Videos het onlangs die rondtes op sosiale media gedoen van roekelose drywers op die nasionale paaie. NamPol se verkeershoof, Kommisaris Petrus Swartz, het op plaaslike media Namibiërs gewaarsku teen roekelose bestuur. Hy het hulle…
15 May 10AM 1 min

EU-sakeberaad lewer dermiljoene in beleggings

Die EU-sakeberaad het vandeesweek in die hoofstad afgesluit. Die hoogtepunte sluit in beleggings van 29 miljoen Namibiese dollar om Lüderitz te help voorberei vir ekonomiese en stedelike groei, 35 miljoen dollar vir geo-wetenskap en ondersteuning vir kritieke grondstowwe, en 14,5 miljoen dollar om Namibië se industriële standaardekapasiteit te versterk. 'n…
15 May 10AM 1 min