Met die Here se hulp kan ons weer opstaan

Loading player...
๐’๐ฎ๐ข๐-๐€๐Ÿ๐ซ๐ข๐ค๐š ๐ค๐ž๐ง ๐ก๐จ๐ฆ ๐š๐ฌ โ€™๐ง ๐ก๐ž๐ฅ๐. Vandag leer ons hom ken as โ€™n pa wat deur diep seer gegaan het. ๐—๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐˜‚ ๐—ฃ๐—น๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€ het al vele gevegte vir die Bokke gewen, maar saam met sy vrou ๐—ฅ๐—ผ๐—ป๐—ฒ๐—น, veg hulle nou die stil stryd van verlies. Na die tragiese verdrinking van klein Jan-Nataniรซl, deel hulle hoe hul swembad verander het van โ€™n plek van pyn na โ€™n "heilige plek" waar God se Genade elke dag lei. Luister nou na die potgooi met gasvrou, ๐— ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ op ๐ƒ๐ข๐ž ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž๐ง ๐‘๐ž๐ข๐ฌ vir โ€™n gesprek wat jou diep sal raak.
21 Nov 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Hy troos jou

Dr. Heidi Trollip, senior dosent by โ€™n bekende universiteit in Pretoria, weet sonder twyfel dat die Here van die begin af elke tree van haar pad met kanker teenwoordig was. Sy deel haar getuienis met luisteraars, en vertel ook van die besonderse beeld wat die Here haar gewys het asโ€ฆ
2 Oct 30 min

Vier die klein prestasies

Rozette Rogers en haar man het lank gebid vir nog โ€™n kind. Tien jaar nรก die geboorte van hul eersteling is hul gebede uiteindelik verhoor en is klein Johnny gebore. Dit was egter nie โ€™n maklike pad tot hier nie, en skaars โ€™n maand gelede het โ€™n byna-verdrinking boonop dieโ€ฆ
25 Sep 29 min

Jy is nie meer โ€™n slagoffer nie

Agtien jaar gelede het die foto van โ€™n 17 jarige meisie wat vermis word, mense se harte aangeraak. Vandag is Natalie le Roux 'n entrepreneur, skrywer, spreker en uitgesproke gelowige wat nie bang is om die rou waarheid van haar lewe te vertel nie. Sy deel haar kragtige getuienis metโ€ฆ
18 Sep 28 min

Hy stap saam deur elke seisoen

Pastoor Clete Stevis en sy vrou Luzette, het in 2008 die bediening, Grace Outreach Ministries Africa (GOMA) gestig. Madeleine gesels met Luzette oor die bediening, en veral oor die lewensveranderde kampe wat hulle vir die laaste veertien jaar al aanbied. Luzette kan werklikwaar getuig van God se getrouheid tydens elkeโ€ฆ
11 Sep 30 min

Romeine vir jou reis

Paulus se brief aan die Romeine word gereken as die Bybelboek waaruit die meeste aangehaal word. Dit is, volgens kenners, die boek waarin die evangelie die deeglikste uiteengesit word. Madeleine kyk na hoe jy hierdie brief op jou Christen reis kan toepas. Sy bespreek o.a. die vyf stappe van dieโ€ฆ
7 Sep 29 min