Suidelike streke leer meer oor BKS-bevegting

Loading player...
Terwyl Suid-Afrika 'n bek-en-klouseer-uitbreking beveg, versterk Namibië sy verdediging. Die Direktoraat van Veeartsenykundige Dienste in die Karas-, Omaheke- en Hardap-streke reik nou uit na die bedryf om bewustheid te verhoog en die land se siektevrye veegebiede te beskerm. Die toer, wat tot 18 September duur, is daarop gemik om boere en belanghebbendes in te lig oor die risiko's, gevolge en beheermaatreëls teen hierdie hoogs aansteeklike bedreiging. Regina Valombola, 'n senior skakelbeampte by die landbouministerie, het meer met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.
8 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Knysna se watertekorte is as gevolg van wanbestuur

Die GOOD-Party sê die ernstige watertekort in Knysna in die Wes-Kaap is as gevolg van die droogte en jare se onderbelegging in waterinfrastruktuur. Intussen help Gift of the Givers gemeenskappe deur water met vragmotors af te lewer, wat broodnodige verligting bied. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, waarsku dat krane…
20 Jan 5AM 1 min

Groenland: Dis alles deel van Trump se kommunikasie-styl

Die voormalige direkteur van kommunikasie in die Withuis, Anthony Scaramucci, sê hy glo die Groenland-debakel behoort teen die einde van die week verby te wees. Hy het by Davos by die Wêreld Ekonomiese Forum met Sky News gepraat en sê dit is alles deel van hoe president Donald Trump sy…
20 Jan 5AM 1 min

Namibiese navorsing internasionaal geloof

Reaksie word ontvang op die Namibiese ekoloog, dr. Saima Shikesho, se studie oor die rol van swartrugjakkalse in die verspreiding van !nara-sade wat as die Navorsingstuk van die Jaar vir 2024 aangewys is deur die Zoological Society of London se Journal of Zoology. Volgens kenners kan die eer nog vele…
20 Jan 5AM 1 min

Nederlanders kuier by Meatco

Meatco versterk sy greep op die Europese mark na 'n onlangse besoek deur Europa se grootste vleisprodusent, die Nederlandse Jan Zandbergen-groep. Met Europa wat steeds 46 persent van Namibië se beesvleisuitvoere uitmaak, sê Meatco dat sterk vennootskappe met groot internasionale kliënte die sleutel is om beter pryse te verseker, volumes…
20 Jan 5AM 1 min

Goud- en olieprys vertel storie van olie se neiging

Teen vroeg in 2026 is die goud-tot-olie-verhouding histories hoog, teen sowat 77 tot 80 vate olie per ons goud, wat aandui dat olie onderwaardeer is relatief tot goud. Hierdie beduidende wanbalans, met goud wat as 'n veilige hawe dien te midde van geopolitieke risiko's en inflasie, dui op 'n potensiële…
20 Jan 5AM 1 min