Harde werk gedoen om lyers van demensie by te staan

--:--
Sewe jaar ná vals klagte van heksery by die Divundu-polisiestasie gelê is, is daar groter bewustheid aangaande breingesondheid geskep. Aktiviste hoop dit sal ‘n einde aan diskriminasie bring wat dikwels deur bygelowigheid, toordokters en sommige godsdienstige leiers aangevuur word. Kosmos 94.1 Nuus het met Berrie Holtzhauzen, stigter en uitvoerende hoof van Alzheimer Dementia Namibia, gepraat:
7 Apr 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

B2Gold verwag goeie witmielie-oes

Die Namibiese Akkerbouraad is optimisties oor vanjaar se witmielie-produksie. Die B2Gold-myn boer op 'n gedeelte van die land by die Otjikoto-myn, die Erhardtshof -landbouprojek. Verlede jaar tydens die droogte het die projek 1 100 ton witmielies gelewer, en hulle hoop op 'n beter oes vanjaar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels…
16 Apr 4AM 1 min

KZN berei voor vir reën en sneeu

Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê spanne is op 'n gereedheidsgrondslag terwyl reën en sneeu in die provinsie verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel 'n kouefront vir die provinsie wat temperature sal laat daal, en swaar reën en moontlik sneeu tot gevolg sal hê. Die…
16 Apr 4AM 1 min

Leerders se eksamen registrasie-datum kan nie verleng word nie

Vetaruhe Kandorozu, 'n Nudo-parlementslid, het in die Nasionale Vergadering onderwysminister Sanet Steenkamp gevra of haar ministerie dit oorweeg om die registrasietydperk vir die jaar eindeksamens te verleng. Dit kom nadat heelwat leerders die registrasie-sperdatum op 28 Februarie misgeloop het. Volgens Kandorozu kon baie van hulle nie die registrasiefooi bekostig nie…
16 Apr 3AM 1 min

China moet ons nader - Withuis

Die Withuis sê ongeveer 15 lande is tans besig met handelsooreenkomste rakende president Donald Trump se tariewe maar het nie die lys van lande bekend gemaak nie. China, wat 145 persent tariewe moet hanteer, is nie op die lys nie en die perssekretaris van die Withuis Karoline Leavitt, sal die…
16 Apr 3AM 1 min

Vasteland moet medisyne vervaardig

Die Suid-Afrikaanse handelsdepartement het beklemtoon hoe belangrik dit is vir Afrika om sy eie medisyne te vervaardig. Die departement se hoofdirekteur van Nywerheidsverkryging, Tebogo Makube, het op die G20-hoëvlak ministeriële dialoog gepraat oor die versterking van streekswaardekettings in die Afrika-mark, met hindernisse in handel wat uit die weg geruim moet…
16 Apr 2AM 1 min