China moet ons nader - Withuis

--:--
Die Withuis sê ongeveer 15 lande is tans besig met handelsooreenkomste rakende president Donald Trump se tariewe maar het nie die lys van lande bekend gemaak nie. China, wat 145 persent tariewe moet hanteer, is nie op die lys nie en die perssekretaris van die Withuis Karoline Leavitt, sal die VSA nie China nader vir onderhandelings nie.
16 Apr 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Presidentskantoor se begroting-toewysing in NV

Die begroting word steeds in die Nasionale Vergadering bespreek. Die wetsontwerp is nou in die komiteefase. Al die verskeie stemme en ontwikkelingsprojekte van die sektore word uiteengesit. Tydens vanoggend se sessie het die eerste minister, dr. Elijah Ngurare, die toewysing aan die presidentskantoor voorgelees. Die kantoor het meer befondsing ontvang…
25 Apr 11AM 1 min

BTW-skrapping 'pleister op oop wond'

Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die land se grootste tekortkoming is nie ʼn fiskale tekort nie, maar ʼn gebrek aan integriteit, bevoegdheid en politieke wil. Die organisasie het die skrapping van ʼn BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte verwelkom, maar sê dis bloot ʼn pleister op ʼn oop wond. Bennie van Zyl van…
25 Apr 11AM 1 min

Lewendehawe Produkteraad doen weg met kontant

Die Lewendehawe en Lewendehawe Produkteraad het aangekondig dat hulle kontantlose transaksies in hul bedrywighede gaan implementeer vanaf 1 Junie. Kliënte word aangemoedig om debiet- en kredietkaarte te gebruik, asook EFT-betalings te maak. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dr. Anja Boshoff, die vleisstandaarde bestuurder by die raad.
25 Apr 10AM 1 min

Brandstofpryse bly dieselfde in Mei

Die energieministerie het aangekondig dat die brandstofpryse onveranderd sal bly in Mei. Petrol sal dus steeds 20 dollar 67 sent per liter aan die kus kos, terwyl diesel 50 dpm 20 dollar 62 sent sal kos en diesel 10 dpm, 20 dollar 72 sent. Die ministerie se woordvoerder, Anna Salkeus…
25 Apr 10AM 1 min