Minister het begrip vir tradisionele grondeise

--:--
/Khomanin-lid Rosa Namises sê daar is uitdagings nie net met hulle tradisionele owerheid nie, maar ook die grondeienaars self.

TERUG: Volgens die NBC beriggewing is die boer, waar hulle die afgelope naweek grond wou gaan afsteek, bereid om die plaas aan die ministerie te verkoop. Die plaas ter sprake is nie deel van die Many Hills ontwikkeling.
1 Apr 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

MK sê hy’s nie nalatig oor sy setels nie

Die MK-party ontken dat nalatigheid die rede is vir sy vyf beskikbare plekke in die Parlement. Sekretaris-generaal Floyd Shivambu sê die setels sal na 29 Mei gevul word in ooreenstemming met die verkiesingstydlyn. Hy voeg by die party gaan hierdie reël uitdaag. MK het hom ook gedistansieer van die Parlement…
7 Apr 2AM 1 min

Slot sê sy manne is nie moeg nie

Die voorlopers Liverpool het slegs hulle tweede Premierliga nederlaag van die seisoen gelei toe hulle met 3-2 teen Fulham op Craven Cottage verloor het. Arno Slot se span het die kans verbrou om met 14 punte teen Arsenal voor te loop. Die heersende kampioene, Manchester City, het met nul-nul gelykop…
7 Apr 2AM 1 min

Swakop-tydren was ‘n vroue-ding

Die eerste been van die nasionale tydren kampioenskappe is die naweek op Swakopmund gehou en dit wil voorkom asof die vroue-renjaers skoonskip gemaak het. Francois Lottering van Motor Media Namibia was daar.
7 Apr 1AM 1 min

Arbeidsvakbonde in buurland beplan betoging

Verskeie arbeidsvakbonde regoor Suid-Afrika het 'n landwye betoging beplan teen voorgestelde wysigings aan die Wet op Arbeidsverhoudinge. Die president van die nywerheidsvakbond, Giwusa, Mametlwe Sebei, waarsku hierdie veranderinge kan werkers se regte verswak deur die reg tot stakings te beperk en afdankings toe te laat sonder behoorlike dissiplinêre prosesse. Hy…
7 Apr 1AM 1 min

Harde werk gedoen om lyers van demensie by te staan

Sewe jaar ná vals klagte van heksery by die Divundu-polisiestasie gelê is, is daar groter bewustheid aangaande breingesondheid geskep. Aktiviste hoop dit sal ‘n einde aan diskriminasie bring wat dikwels deur bygelowigheid, toordokters en sommige godsdienstige leiers aangevuur word. Kosmos 94.1 Nuus het met Berrie Holtzhauzen, stigter en uitvoerende hoof…
7 Apr 1AM 1 min