
Minister het begrip vir tradisionele grondeise
--:--
Die /Khomanin Tradisionele Owerheid het met die minister van landbou, dr. Mac-Albert Hengari vergader oor hulle eise vir tradisionele grond, veral in die Khomas-streek. Dit kom na hulle ‘n plaas beset het die naweek en nou wil keer dat Many Hills wes van die hoofstad, verder uitbrei. Hengari sê hy verstaan die groep se klagtes.