
Hofstelsel moet aangepas word vir veediefstal
--:--
Namibië se hofstelsel moet dringend opgeskerp word om kritiese kwessies soos voortdurende veediefstal doeltreffend te bekamp, sê boere. Dié reaksie volg op ‘n voorval Donderdag toe boere in die Outjo-distrik op twee tonele afgekom het, waar 31 beeste van twee boere geslag en vermink is. Kosmos 94.1 Nuus het met Piet Gouws, ‘n boer van Outjo, gepraat: