Internskappe is goed, maar waar's die poste daarna

--:--
Die nuwe begroting maak voorsiening vir 65 intern- en vakleerlingposisies vanjaar teen ‘n maandelikse salaris van tussen 2 500 Namibiese dollar en 3 500 dollar elk. Ministeries, asook regeringskantore en –agentskappe is beopdrag om geld uit hul opleidings- en reisbegroting te verskuif indien hulle nie oor genoeg fondse hiervoor beskik nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die arbeidskenner, Herbert Jauch, hieroor gepraat:
7 Apr 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Twee sluise van Vaaldam toegetrek

Die Departement van Water en Sanitasie het twee sluise van die Vaaldam toegetrek om uitvloei na die Bloemhofdam geleidelik te verminder. Dit volg nadat die watervlak en invloei afgeneem het. Onlangse watervrystellings het oorstromings in laagliggende gebiede veroorsaak, en ontruimde inwoners word versoek om nie terug te keer nie, aangesien…
15 Apr 11PM 1 min

Obama se ondersteuning vir Harvard is belangrik vir die kwessie

Voormalige Amerikaanse president Barack Obama het die besluit van die Harvard-universiteit om te weier dat hy sy beleid verander of federale befondsing verloor, in 'n sosiale media plasing toegejuig. President Donald Trump het 2,3 miljard Amerikaanse dollar in federale fondse vir Harvard bevries omdat dit nie veranderinge aan sy huur-,…
15 Apr 11PM 1 min

Afrika moet regmaak vir KI-losprysware: NAM-CSIRT

Terwyl Afrika digitale groei omarm, staar dit toenemende bedreigings in die gesig van KI-aangedrewe losprysware, of sagteware wat aanpas om opsporing te ontduik en hoë waarde-stelsels te teiken. Beduidende aanvalle het reeds sektore soos finansies en gesondheidsorg in vele lande getref. In reaksie hierop wend organisasies hulself tot AI-aangedrewe kuberveiligheidsinstrumente…
15 Apr 12PM 1 min

KZN staar weer vloede en skade in die gesig

Die eThekwini Munisipaliteit versoek inwoners om uiters versigtig te wees tydens die gure weerstoestande wat tot môre sal voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het 'n vlak 4-weerwaarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën en wydverspreide buie in die hele KwaZulu-Natal. Die munisipaliteit se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê die aanhoudende reën kan lei tot…
15 Apr 12PM 1 min

Hele land 'sal inligting kry oor MPV-inentingsveldtog by skole'

Die gesondheidministerie het aangekondig dat hy op 2 Junie 'n inentingsveldtog teen menslike papilloomvirus, of MPV, by skole sal begin vir meisies tussen 9 en 14 jaar oud. Die LPM-parlementslid Eneas Emvula het in die Nasionale Vergadering gevra of daar 'n sensitiseringsveldtog deur die onderwysministerie was oor die inentings. Gesondheidminister…
15 Apr 11AM 1 min