Die noordelike dele van Namibië het die afgelope dae goeie reënval ervaar, wat bestaansboere aangemoedig het om hul landerye te begin bewerk. Geïsoleerde en verspreide buie is in die Omusati-, Oshana- en Oshikoto-streke gerapporteer, waar swaar reënval plek-plek skade aan huise en ander infrastruktuur veroorsaak het. Kosmos 94.1 Nuus het…
ActionSA sê hy veg ver bo sy gewigsgrens in die parlement, waar hy slegs ses lede het. Athol Trollip van die party sê van die begin van die sewende Parlement af het hulle dieselfde aantal vrae ingedien as die amptelike opposisie, wat meer as 50 lede het. Trollip sê ActionSA…
Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê 2025 beloof om nog ʼn goeie jaar te wees vir die bevordering van wetenskap en tegnologie. Die ministerie se woordvoerder, Veli Mbele, sê departement het onlangs ʼn oorkoepelende mantra aanvaar: Wetenskap, tegnologie en innovering moet die middelpunt wees van die…
Die Verenigde Nasies beoordeel die omvang van die skade wat sikloon Chido in die noorde van Mosambiek aangerig het. Derduisende mense is ontwortel, insluitend meer as 90-duisend kinders. Die storm het volgens berigte 35-duisend huise beskadig, 186 klaskamers vernietig en lewensbelangrike infrastruktuur geraak, soos gesondheids- en watergeriewe. Stephane Dujarric van…
Die omgewingministerie doen 'n beroep op vakansiegangers en alle Namibiërs om omgewingsveiligheid te prioritiseer tydens die feesseisoen, met sy verhoogde risiko van besoedeling en ander omgewingsuitdagings. Die ministerie het die behoefte aan 'n ekovriendelike en volhoubare benadering tot vieringe beklemtoon. Sleutelfokusareas sluit in die aanpak van rommel, die aanspreek van…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.