LPM het kommer oor min tyd vir verkiesings-inspeksie
Loading player...
Die LPM het kommer uitgespreek oor die beperkte tyd wat toegeken is vir die inspeksie van die verkiesingsdokumente van die Nasionale Vergadering-verkiesings. Die party se gemagtigde verteenwoordiger, Ivan Skrywer, sê die proses is 'n massiewe taak, aangesien hulle in twee dae materiaal moet inspekteer wat die Verkiesingskommissie oor vyf dae geskep het. Skrywer het meer.