Nes plaaslik, kort SA ook nog staatskole
Loading player...
'n Nuwe verslag deur die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole, Fedsas, eis vinnige optrede om meer openbare skole te bou, veral in Gauteng en die Wes-Kaap. ʼn Ontleding van data vanaf 2009 tot 2023 toon die uitdagings met dringende opvoedkundige infrastruktuur. Adjunk uitvoerende hoof, Riaan van der Bergh, het die kritieke behoefte beklemtoon om oorbevolking aan te spreek en voldoende hulpbronne vir leerders te verseker: