Geslagsgeweld bly ‘n reuse-probleem in Namibië met 22 gevalle wat daagliks in die land in 2023 aangemeld is – en dit is die aangemelde sake, normaalweg ‘n derde van die totaal. Die bekende 16 dae van aktivisme begin môre en Sister Namibia is toegewyd aan bewusmaking en te help om…
Wouter Niehaus, die uitvoerende bestuurder van die Namibiese Privaatskole Organisasie Napso, het sy bedanking aangekondig tydens die Nictus-Napso Kultuurfees vroeër vanjaar. Niehaus sal aan die einde van die jaar uit sy pos tree ná ses jaar se diens. Kosmos 94.1 Nuus het ingeloer by Niehaus wat sê die raad sit…
Met net enkele dae oor voor die verkiesings, maak Namibiërs gereed om te stem en politieke partye sluit hulle laaste politieke veldtogte af. Kosmos 94.1 Nuus het met die Popular Democratic Movement gepraat, spesifiek met die presidensiële woordvoerder Roberto Dirkse. Dirkse het in die onderhoud van die dinge uiteengesit wat…
Namibië verwelkom die Internasionale Strafhof se besluit om lasbriewe vir die Israeliese premier Benjamin Netanyahu en die voormalige minister van verdediging, Yoav Gallant, uit te reik. Die internasionale betrekkinge-ministerie sê in 'n persverklaring hoewel dit laat is, bevestig die stap dat Palestyne, soos alle mense, geregtigheid verdien. Namibië beklemtoon die…
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur Dean Macpherson het onderhandelings met die boumafia uitgeskakel te midde van toenemende landwye afpersinggevalle. Macpherson het gepraat op die Nasionale Konstruksiespitsberaad in Durban oor misdaadvrye boupersele en die dringende behoefte beklemtoon aan 'n kragdadige plan om misdaad en wetteloosheid in die sektor teen…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.