Macpherson sê hy sal nie met boumafia onderhandel nie
--:--
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur Dean Macpherson het onderhandelings met die boumafia uitgeskakel te midde van toenemende landwye afpersinggevalle. Macpherson het gepraat op die Nasionale Konstruksiespitsberaad in Durban oor misdaadvrye boupersele en die dringende behoefte beklemtoon aan 'n kragdadige plan om misdaad en wetteloosheid in die sektor teen te werk. Hy vra besliste optrede om boupersele te beskerm en die bedryf se integriteit en groei te verseker: