Woord vir Vandag_29 Oktober 2024

--:--
Een van die grootste uitdagings deesdae is om gewortel te bly in Christus, terwyl die tyd verby spoed. Hoe bly ons gefokus op Sy wil vir ons lewens terwyl ons deur die vreugdes en hartseer van die lewe leef? Deur op Sy Woord te fokus! Tye het dalk verander maar God se Woord bly dieselfde. Die Woord vir Vandag-oordenkings verskaf daagliks 'n 'lamp vir jou voete en 'n lig op jou pad'.

Die Woord vir Vandag daaglikse oordenkingsboodskappe is ontwerp om jou met die Woord van God aan te moedig. Kort, inspirerende daaglikse boodskappe fokus jou aandag op Hom en voorsien jou van Bybelse geestelike ondersteuning wanneer jy dit die nodigste het
29 Oct English South Africa Christianity

Other recent episodes

Word for Today - 18 Nov 2024

“I have come as a light into the world, that whoever believes in Me should not abide in darkness.” John 12:46 NKJV Jesus: the source of enlightenment (2) John Ortberg writes: “In 1780 a Jesus-follower in Great Britain named Robert Raikes could not stand the cycle of poverty and ignorance…
17 Nov 2 min

Word for Today - 17 Nov 2024

“The people who sat in darkness have seen a great light.” Matthew 4:16 NKJV Jesus: the source of enlightenment (1) First and most importantly, Jesus brought the light of salvation to all mankind. But one of the enduring benefits of His kingdom is His impact on learning and education. The…
16 Nov 2 min

Word for Today - 16 Nov 2024

“Whoever confesses Me before men, him I will also confess before My Father who is in heaven.” Matthew 10:32 NKJV Overcoming the fear of sharing your faith To share your faith effectively with others, you must overcome these three obstacles. (1) You must be sure of your own salvation. John…
15 Nov 2 min

Word for Today - 15 Nov 2024

“Follow me, and I will make you fishers of men.” Matthew 4:19 KJV Catching fish and winning souls Jesus told professional fishermen, “Follow me, and I will make you fishers of men.” These men knew three things about catching fish: (1) You must go where the fish are. You say,…
14 Nov 2 min

Woord vir Vandag - 18 Nov 2024

“Ek het as lig na die wêreld toe gekom sodat elkeen wat in My glo, nie langer in die duisternis sou bly nie.” Johannes 12:46 NLV Jesus: die bron van lig (2) John Ortberg skryf: ‘In 1780 was daar ‘n Jesus-volgeling in Groot Brittanje, genaamd Robert Raikes, wat nie kon…
17 Nov 2 min