Woord vir Vandag_26 Oktober 2024

--:--
Een van die grootste uitdagings deesdae is om gewortel te bly in Christus, terwyl die tyd verby spoed. Hoe bly ons gefokus op Sy wil vir ons lewens terwyl ons deur die vreugdes en hartseer van die lewe leef? Deur op Sy Woord te fokus! Tye het dalk verander maar God se Woord bly dieselfde. Die Woord vir Vandag-oordenkings verskaf daagliks 'n 'lamp vir jou voete en 'n lig op jou pad'.

Die Woord vir Vandag daaglikse oordenkingsboodskappe is ontwerp om jou met die Woord van God aan te moedig. Kort, inspirerende daaglikse boodskappe fokus jou aandag op Hom en voorsien jou van Bybelse geestelike ondersteuning wanneer jy dit die nodigste het
25 Oct English South Africa Christianity

Other recent episodes

Word for Today 14 Nov 2024

“Whose weakness was turned to strength.” Hebrews 11:34 NIV Quitters don’t win. Winners don’t quit. Persistence and a refusal to abandon your vision kept you coming back and back and back again until you finally succeeded. Try to imagine what life would be like without the light bulb or the…
13 Nov 2 min

Word for Today 13 Nov 2024

“Don’t brag about tomorrow, since you don’t know what the day will bring.” Proverbs 27:1 NLT Plan for the best, be prepared for the worst Unexpected events can knock us off our feet. And while some of us get knocked down and out, others get back up and go on…
12 Nov 2 min

Woord vir Vandag 14 Nov 2024

“…Hulle het krag in hulle swakheid ontvang…” Hebreërs 11:34 Tou-opgooiers wen nie. Wenners gooi nie tou op nie. Volharding en die weiering om jou visie te laat vaar, het jou laat aanhou probeer totdat jy uiteindelik sukses behaal het. Probeer om jouself in te dink hoe die lewe sonder die…
13 Nov 2 min

Woord vir vandag 13 Nov 2024

“Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie.” Spreuke 27:1 NLV Beplan vir die beste, maar wees voorbereid vir die ergste Onverwagte gebeurtenisse kan ons van ons voete af slaan. Terwyl sommige van ons platgeslaan bly, staan ander weer…
12 Nov 2 min

Word for Today - 11 Nov 2024

“He did what was right in the eyes of the Lord, but not whole-heartedly.” 2 Chronicles 25:2 NIV Strive for wholehearted devotion to God The Bible says, “Amaziah…did what was right in the eyes of the Lord, but not wholeheartedly” (vv. 1-2 NIV). Contrast that with what God said about…
10 Nov 2 min