Woord vir Vandag_21 Oktober 2024

Loading player...
Een van die grootste uitdagings deesdae is om gewortel te bly in Christus, terwyl die tyd verby spoed. Hoe bly ons gefokus op Sy wil vir ons lewens terwyl ons deur die vreugdes en hartseer van die lewe leef? Deur op Sy Woord te fokus! Tye het dalk verander maar God se Woord bly dieselfde. Die Woord vir Vandag-oordenkings verskaf daagliks 'n 'lamp vir jou voete en 'n lig op jou pad'.

Die Woord vir Vandag daaglikse oordenkingsboodskappe is ontwerp om jou met die Woord van God aan te moedig. Kort, inspirerende daaglikse boodskappe fokus jou aandag op Hom en voorsien jou van Bybelse geestelike ondersteuning wanneer jy dit die nodigste het
21 Oct 2024 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Word for Today - 31 Oct 2026

‘Always be willing to listen and slow to speak.’ James 1:19 NCV Your words have power What comes out of your mouth, and what you might text or tweet, is of such importance that James devotes almost an entire chapter to it (see James 3:1-12). Why? Because your words have…
29 Sep 1 min

Woord vir Vandag - 31 Okt 2026

“…wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie.” Jakobus 1:19 NLV Jou woorde het krag Wat uit jou mond kom en wat jy dalk SMS en Whatsapp, is so belangrik dat Jakobus amper ‘n hele hoofstuk…
29 Sep 2 min

Word for Today - 30 Oct 2026

‘Do not be overcome by evil, but overcome evil with good.’ Romans 12:21 NKJV You can break that bad habit When we started our relationship with Christ, we began a lifelong journey of becoming the people God created us to be. In the process, we learn how to overcome our…
29 Sep 2 min

Woord vir Vandag - 30 Okt 2026

“Moenie toelaat dat die slegte julle onderkry nie, maar deur goed te doen moet julle die slegte hokslaan.” Romeine 12:21 NLV Jy kan daardie slegte gewoonte verbreek Toe ons verhouding met Christus begin het, het ons ‘n lewenslange reis aangepak om die mens te word wat God ons geskep het…
29 Sep 2 min

Word for Today - 29 Oct 2026

‘You…made me bold with strength in my soul.’ Psalm 138:3 NKJV Believe in yourself; God does! A little boy was overheard talking to himself as he strutted out of his house and into the back garden carrying a baseball bat and a ball. He tipped his baseball cap in a…
29 Sep 1 min