Erediens - 26 Mei 2024
Loading player...
Prediker: DJ Muller
Teks: Mat. 18:1-5
Tema: Kinders en kampioene: Wie's nou eintlik die wenners?
In Matteus 18 lees ons van 'n paar gesprekke waartydens Jesus sy dissipels waardevolle lesse leer. Onder andere vra die dissipels Hom wie die belangrikste sal wees in die nuwe koninkryk.
Jesus roep dan 'n kind nader en laat hom tussen hulle staan. " Só!"
In die dissipels se verwysingsraamwerk is dit nie net 'n vreemde ding nie, maar eintlik kontroversieel.
Wat bedoel Jesus daarmee? Is Hy ernstig? Hoe lyk dit wanneer ons dan soos kinders word? Kan 'n mens dit nog in 2024 bekostig om só te wees?