Verskans

Verskans, Sakeliga se program met rigtingwysers vir staatsbestande kommersiële orde. Eerste op Maroela Media.
Monthly Afrikaans South Africa Business · Management
4 Episodes

Wanneer is ’n wet geregtig en billik?

By die kern van hierdie kwessie is daar dan ʼn vraag: hoe kan die geregtigheid of ongeregtigheid van die reg gemeet word? Hierdie episode van "Verskans" het ten doel om jou aandag daarop te vestig dat dit inderdaad noodsaaklik is om teen ongeregtige politiek, selfs in die reg, te staan…
12 Jul 2022 7 min