Some Eastern Free State farmers have raised concerns about the effect this past weekend’s wet and cold conditions will have on their harvest. Letuka Maseli, who farms on Cornelia in the Kestell district says summer crops were already distressed after the hot and dry summer, now the rain, which came…
Droogtetoestande en uiterste hitte plaas geweldige druk op graanprodusente in sentraal Suid-Afrika. Adjunkpresident van Agri SA, Nicol Jansen, gesles oor die huidige uitdagings wat graanprodusente ervaar…
Dis die naweek, Sondag om presies te wees, die Argus fiets wedren in Kaapstad en die uithouvermoë en lang asems gaan behoorlik getoets word met die uitmergelende 109km al langs die Kaapse kus en Peninsula. Asof die afstand en tawwe opdraandes nie genoeg is nie, is daar diegene wat die…
President Cyril Ramaphosa het in sy Staatsrede verwys na die belangrikheid van publieke-privaat vennootskappe en die rol daarvan om die ekonomie te groei, ‘n gedagte wat oor die algemeen positief ontvang word. Die versugting vir die landbou is hoe die vennootskappe gestruktureer word. Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen deel sy gedagtes.
Gister het minister van finansies, Enoch Godongwana, die nasionale begroting aangekondig en in Bothaville by Nampo Park hou Landbouweekblad en Senwes ‘n konferensie wat met praktiese voorbeelde, oplossings vir die verval van die platteland soek. . Agri SA Adjunk-president Nicol Jansen, vertel van die ironie van die twee geleenthede wat…
Natuurrampe kom sporadies voor in Sentraal-Suid-Afrika. In sommige gevalle is die natuurramp van so aard dat dit gemeenskappe destabiliseer en ‘n humanitêre krisis veroorsaak. Ons dink aan die uitmergelende droogte van 2014 tot 2021/22 in sentraal en westelike Karoo gebiede. Oor die jare het Red-‘n-Plaas en nou Red-‘n-Gemeenskap ongelooflike goeie…
Die uitvoer van lewende hawe na die Midde-Ooste kry al meer die wind van voor. Die keer vanuit Australië met ‘n skeepsvrag lewende hawe wat moet terug keer vanweë die Israel-Hamas konflik. Dit kan negatiewe gevolge inhou ook vir die Suid-Afrikaanse kleinvee bedryf. Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen, deel sy gedagtes.
OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Johan Bezuidenhout, groepbestuurder van Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie by NWK, oor vanjaar se Lichtenburg Toyota nagfietswedren ten bate van Lichtenburg Dierewelsyn.
Vrystaat Landbou meen die 8.5% aanpassing van die Nasionale Minimum Loon, soos dit onlangs in die Staatskoerant gepubliseer is, heeltemal al uit voeling met die wat besighede tans ervaar. President Francois Wilken sê indien die 32% werkloosheidsyfer in ag geneem word, wil dit voorkom asof ekonomiese realiteite by die agterdeur…
Die Franse boere is in ‘n stryd gewikkel met hul regering oor finansiele oorlewing van hul landbousektor en beskerming van die landelike ekonomie in Frankryk. So boere neem in groot getalle deel aan protesoptogte op die hoofweë rondom Parys, waar hul stadig bewegende trekkers die verkeer erg ontwrig en reuse…
Die Agriseker Cumulus-verslag word elke Donderdag op die Agriseker webwerf gepubliseer. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr. Johan Malherbe, Landbouweerkundige en Senior Navorser van die Landbounavorsinggraad, om meer uit te vind hierdie somer se weer.
Just over 160 vultures were relocated from the Hartbeespoort Dam area in the North West to the Eastern Cape, making it the largest relocation of these birds in the world. Dereck Milburn, WeWild Africa director, a non-profit organisation, says the importance and role that vultures play in nature is often…
Die departement van openbare ondernemings, by monde van die minister Pravin Gordan, het onthul in 'n onlangse parlementêre vraag-en-antwoordsessie, dat 31 000 huise toegerus is met slim elektrisiteitsmeters teen 'n koste van R96-miljoen – wat nie eens een persentasiepunt van die verwagte begroting van R16-miljard is nie. So slim meters…
Navorsing toon dat hantering wel ’n effek op die welstand van skape het en dat die teenwoordigheid van angs selfs aan gesigsuitdrukkings waargeneem kan word.
Afgesien van die wisselkoers en invoerprysbewegings sien ons nie veel verdere opwaartse prysbewegings oor die kort termyn nie, en van Januarie af kan ons weer moontlik laer pryse in die markte verwag,” se Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom aan die Noordwes-Universiteit.
Die department van landbou waarsku inwoners en vakansiegangers teen hondsdolheid in hoë-risiko areas tydens die feestyd. Hondsdolheid is veral algemeen in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap asook die grens tussen die Vrystaat en Lesotho. Reggie Ngcobo, woordvoerder van die department het die kusgebiede van Kwa-Zulu Natal en die Oos-Kaap as…
Met 2023 bykans uitgeloop en almal reg maak vir jaar afsluiting en die groot toemaak vir Desember fees seisoen, kan mens so bietjie terug kyk na 2023 as n landbou jaar. Agri SA adjunk-president Nicol Jansen gee 'n booskap aan landbouers.
NWK bly aan die voorpunt van innovasie en tegnologiese vooruitgang met hommeltuie, oftewel drones wat deel van AgTech@NWK se produkreeks vorm. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Jacobus Claasens – Operasionele bestuurder van Agtech @NWK asook Roneldi van der Westhuizen - Landboukundige: Besigheidsontwikkeling.
13 Dec 2023 10PM
5 min
40 – 60
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.