Opgeleide skeerders 'n noodsaaklikheid vir Suid-Afrikaanse wolbedryf
Loading player...
Tienie du Plessis en Marius klopper spog met n nuwe Suid Afrikaanse rekord om as n 2 man span 1 000 lammers in 8 ure te skeer. Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen, oor hierdie poging en noodsaaklikheid van opleiding en vaardigheidsontwikkeling in die skeerbedryf.