Mylpaal word bereik met oprigting van nuwe skottel
--:--
Die SKA of Square Kilometre Array (SKA) teleskoop word gebou buite Carnarvon in die Noord Kaap. ‘n Verdere mylpaal is vandeesweek bereik deur die oprigting van die eerste groot middel skottel van die groot netwerk van skottels wat dan die teleskoop vorm. OFM se Shandor Potgieter gesels met Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen oor wat die SKA projek behels.