In onlangse mediaberigte word rapporteer dat ondermeer die Europese Unie saam met Amerika, streng sanksies teenoor Rusland handhaaf om druk op Rusland te plaas om die oorlog in Oekraïne te beëindig, maar die berig handel eintlik oor die rekord aantal olie invoere deur die EU vanaf Rusland wat eintlik die…
Ekstreme natuurverskynsels het ’n geweldige impak op landbouproduksie. Maar hoe reageer die diereryk hierop? OFM se Shandor Potgieter gesels met AgriSA adjunkpresident, Nicol Jansen, hieroor…
Die AGOA-handelsooreenkoms, of African Growth and Opportunity Act, wat handel tussen 32 Afrika lande en Amerika bevorder, is in 2015 vir ‘n periode van 10 jaar gesluit en moet hernu word in 2025. Trek landbou in Suid Afrika voordeel uit hierdie handelsooreenkoms en is dit in belang van SA dat…
Uiterste weersomstandighede het die afgelope maand oor die hele Suid-Afrika gestrek. Van uiterste warm omstandighede in Junie tot kouefronte wat behoorlik ingeryg het in Julie wat groot skade berokken het. AgriSA adjunkpresident, Nicol Jansen gesels met OFM se Shandor Potgieter oor hoe die omstandighede die landbousektor raak?
Die SKA of Square Kilometre Array (SKA) teleskoop word gebou buite Carnarvon in die Noord Kaap. ‘n Verdere mylpaal is vandeesweek bereik deur die oprigting van die eerste groot middel skottel van die groot netwerk van skottels wat dan die teleskoop vorm. OFM se Shandor Potgieter gesels met Agri SA…
Johan Gunter het die nasionale duif- en pluimveeskoue wat tans op die gronde van Bloemskou plaasvind besoek. Hy gesels met Hennie Hatting, skousekretaris by die sierduiwe…
Terwyl die afgelope somer seisoen se laer produksie syfers landbou produsente knou vanweë die droëer El Nino weerpatrone, kan waardevolle lesse geleer word in Turkye met hul tydelike verbod op koring invoere. Hoe bring jy die twee gebeure by mekaar? AgriSA adjunkpresident, Nicol Jansen gesels met OFM se Shandor Potgieter hieroor…
Met die gebruik van hedendaagse Boerdery tegnieke, praktyke en landbou kennis speel die weersomstandighede die grootste rol vir boerdery sukses. Maar hoe wisselvallig en uitdagend is die weer nou regtig deesdae en hoe ervaar die boere die huidige weer patrone?Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen, gee ‘n oorsig.
Landbou-organisasie, Saai, het die polisie gedagvaar vir skade wat 'n Limpopo-boer weens betreding gely het. Direksie voorsitter, dr. Theo de Jager, sê Solly Letsoala se klag, wat in September 2023 aanhangig gemaak is, het geen optrede ontvang nie.
Eskom het ‘n prys herstrukturering aansoek gebring aan NERSA wat in beginsel daarop geskoei is om meer koste reflekterende tariewe in te stel met die oog op ontbondeling van Eskom in 3 dele noemlik opwekking, transmissie, en verspreiding. Die impak daarvan is aansienlike hoer tariewe aan vaste maandelikse koste ongeag…
Die verkiesing is agter die rug en alle fokus is op die uitslag van die verkiesing soos die stemme getel word en op die amptelike telbord verskyn by die verkiesing uitslag sentrum. Hoe berei die landbou sektor voor vir die nuwe regering en hoe raak dit die landbou sektor?Agri SA adjunkpresident, Nicol…
Ná ‘n suksesvolle NAMPO 2024 is dit huiswaarts vir boere. Nou ons is bewus dat die somersaai boere erg geraak word deur die midsomer droogte van Februarie en Maart, maar hoe gaan dit met die besproeiingsektor in Sentraal-Suid-Afrika waar die damme mooi vol is en die riviere die water voorsien?…
Gegewe die feit dat daar al vir die afgelope 15 jaar beleidsonsekerheid, uitdagings met infrastruktuur en hoë insetkoste bly die landbousektor innoverend en veerkragtig. Die federale leier van die Demokratiese Alliansie, John Steenhuisen het gister NAMPO Oesdag besoek en meen boere gee die land hoop as mens kyk hoe hulle…
Varsprodukte markte reg oor Suid Afrika het oor al die jare die geleentheid gebied om produsente en aankopers van vrugte en groente byeen te bring waar vraag en aanbod die ware prys van die produkte kon bepaal. Vandag lyk dit of die behoefte steeds daarvoor bestaan maar dat ander faktore…
Die beoogde instandhoudingswerk aan die Lesotho Hoogland Water Stelsel kanale werp opnuut lig op die impak van die projek op die opvangsgebied van die Oranje rivier en volhoubare watervlakke van die belangrike lewensaar vir die dorre Noord Kaap. Wat maak besproeiingsboere teen die Oranje Rivier bekommerd aangaande die projek? OFM…
Vandag val die fokus op landelike veiligheid. Instrumenteel tot beveiliging van landelike gebiede is proaktiewe optrede deur monitering. Dis hier waar die Agri Securitas Trust Fonds ‘n reuse rol speel vir ‘n veiliger samelewing. Agri SA adjunk-president Nicol Jansen, vertel meer die Agri Securitas Trust Fonds en hoe dit help…
Vandag gesels ons bietjie oor sojaboonproduksie. Boere is tans besig om sojaboontjies te stroop en vanjaar kom ‘n verskynsel voor wat die kwaliteit van die oes beïnvloed, wat eintlik ongekend is. Boere het eintlik nog nooit dit as ‘n produksierisiko identifiseer by die beoordeling van die besluit op gewaskeuse nie…
18 Apr 2024 2AM
4 min
20 – 40
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.