
Danie Minnaar verkies as nuwe visevoorsitter vir Graan SA
--:--
Danie Minnaar, die nuutverkose visevoorsitter, het sy motivering uitgespreek vir sy betrokkenheid. “Iemand het my gevra: Hoekom doen jy dit? Hoekom staan jy as visevoorsitter? Die antwoord is eenvoudig: Ek is lief vir die saak. Ek is lief vir landbou.”