Radio Pulpit Vreugde & Joy

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement
103 Episodes
64 – 84

Willie Olwage gesels met Bertha oor Kinder evangelisasie

Kann ons ons kinders leer van die volle woord van God op 'n vroeë ouderdom, sonder om hulle te oorweldig? Willie Olwage van El Roi Teater voel sterk dat ons kinders van vroeg af reeds 'n volle verhouding met God kan hê en verstaan.
27 Jan 2022 1 hr 09 min

My stryd met ADHD - Hykie Berg

Hykie Berg gesels met Bertha le Roux Wahl oor ADHD, hoe om daarmee te werk en hoe om geliefdes daarmee te help.
2 Sep 2021 1 hr 14 min

Ascension Day Celebration Message

Reverend Jannie Pelser delivered a very powerful Ascension Day message at our headquarters. He looks at after the crucifixion, the resurrection of Jesus Christ, happening during that time and the moments of Him being taken up in the cloud.
14 May 2021 41 min

Nafsika van Niekerk Borskanker getuiens

Bertha le Roux Wahl gesels met Nafsika van Niekerk oor haar die vreugde wat sy gevind het in haar tyd van beproewing. Haar stryd met borskanker was nie die einde van haar pad nie, maar wel die begin van nuwe horisonne.
15 Apr 2021 1 hr 04 min
64 – 84