Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · Self-ImprovementAuthored by Bertha Le Roux-Wahl
Wat is die tipes mishandeling waarvoor mens moet uitkyk? Hannah de Kock van HdK counselling deel met Bertha wat sy ervaar in haar berading en bystand van mense wat mishandel word.
Hoe pas perde in 'n geloofreis in? Yolanda Steyn vertel ons meer hoe sy God se liefde uitleef met die hulp van perde. Sy deel ook oor die I love Krugersdorp gemeenskap en hoe hulle dit na Jesusdorp omskep het.
Mariette Loubser kuier saammet Bertha le Roux-Wahl rondom Sy genade en liefde vir Sy kinders. Sy deel ook haar hart met getuienisse uit die hospitaal se gange en haar lewe.
How do you keep your faith and hope alive in the face of adversity? Kim and Rob Ballantine share their testimony and how they navigated through 12 years of highs and lows. They also share how they harnessed their faith to navigate each obstacle. God is good!
In Plus 50 kuiertyd, vertel Dr. Elmarie Botha ons meer oor dronkheid /vertigo. Nina Grundlingh vertel on sook meer van kuiertyd se nuwe tydgleuf op Maandae 11:00. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste vir die borg van hierdie program.
Vandag op Plus50 kuiertyd bring Nina Grundlingh Joanne Pereira om ons meer te vertel oor voetversorging en -gesondheid. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie reeks moontlik maak!
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Judy Bovey saam om ons meer te vertel oor die bekostigbare dienste wat aan seniors gebied word by die El-Pida dienssentrum. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak.
Nina Grundlingh bring vandag weer vir Arista de Bruyn terug om gevalle studies met ons te bespreek oor die kraakgewrig. Baie dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak.
Arista de Bruyn afgetrede fisioterapeut vertel ons meer van die gewrig in die kakebeen. Nina Grundlingh herhinner on sook hoekom Plus 50 so ‘n lekker tydskrif is. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie kuiers moontlik maak.
Wie moet erf? Op die week se Plus 50 kuiertyd gesels Callie van der Merwe, direkteur van Delberg boedel en trustdienste oor erfgename en erflatings. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat Plus 50 kuiertyd moontlik maak.
Plus 50 kuiertyd vandag gesels ons met Nico Grobler oor heuning se kwaliteite en waardes.. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak.
21 Mar
25 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.