Hoe beland iemand in 'n verhouding waar mishandeling gebeur?

--:--
Wat is die tipes mishandeling waarvoor mens moet uitkyk? Hannah de Kock van HdK counselling deel met Bertha wat sy ervaar in haar berading en bystand van mense wat mishandel word.
15 Aug Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Annetjie Van Zyl - om te weet WIE jy is

Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan
19 Sep 1 hr 29 min