Christel Kloppers van Coram Deo deel die waarde van joernaal hou in herstel.

--:--
Bertha gesels met Christel Kloppers van Coram Deo en Mindsprouts oor die joernaal hou se waarde in emosionele herstel en groei.
12 Aug 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Hoe word ek stil by die Here?

Francois is alles behalwe stil, in hierdie episode van #VreugdeJoy deel hy sy geloofsreis, hoekom hy Hoezitsamelewing begin het en hoe hy geleer het om stil te word by God se voete. Dis 'n vreugdevolle belewenis saammet Bertha le Roux-Wahl.
7 Mar 1 hr 10 min