Annatjie en Tanya Nel deel hoe hulle ondersteuning vind tydens 'n seldsame siekte.

Bertha gesels met Annatjie en Tanya Nel oor hoe hulle gesin die reis met 'n seldsame siekte, Nephronophthisis Type 3 hanteer deur God se genade. Die laaste drie jaar is hulle lewens onderstebo gedraai, maar God se wonderwerke kom keer op keer deur. Tanya gesels openlik twee maande na haar nier oorplanting.