Pieter Visser van Coram Deo gesels met Bertha oor selfsorg en doelwitte.

--:--
Hoe kan waardes jou help om goeie doelwitte te stel. En kan 'n mens geestelike doelwitte vir jouself stel? En hoe stel mens houself op vir sukses in 2022? Pieter antwoord met praktiese maniere om dit te doen.
23 Dec 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Hoe word ek stil by die Here?

Francois is alles behalwe stil, in hierdie episode van #VreugdeJoy deel hy sy geloofsreis, hoekom hy Hoezitsamelewing begin het en hoe hy geleer het om stil te word by God se voete. Dis 'n vreugdevolle belewenis saammet Bertha le Roux-Wahl.
7 Mar 1 hr 10 min