Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
South Africa
54 Podcast shows
12 – 32

Die Real Brekfis se Vakansie-aktiwiteite

Elke dag rondom 07:10 kan jy uitsien na 'n nuwe aktiwiteit wat jy in en om Kaapstad kan gaan doen tydens die skoolvakansie. Daar is ook geskenkbewyse wat weggegee word! Maak seker jy is ingeskakel.
10 Jul 2025 2AM 9 episodes Afrikaans Kids & Family · Kids & Family

Die Real Brekfis se Vakansie-aktiwiteite

Die Real Brekfis vertel jou elke dag rondom 07:10 van interessante plekke wat jy in en om Kaapstad saam met jou kinders hierdie skoolvakansie kan besoek.
29 Jun 2025 10AM 1 episodes Afrikaans Kids & Family · Religion & Spirituality

Random Francois

Francois Boyce vertel ons meer oor snaakse, inheemse en buitengewone strories, idees, gedagtes en gee vir ons n lewensles uit elkeen.
25 Jun 2025 2AM 133 episodes Afrikaans Education · Christianity

HEALING THE CITY

HEALING THE CITY - Role models rising—hope for Cape Town’s future.
18 Jun 2025 4 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

10 DAE VAN GEBED

"As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is dit aan julle toestaan." - MATTEUS 18:19
30 Jan 2025 10PM 10 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

LÉÉF Ouerskap

Liomee gesels met ouerskap kenners oor ouerskap kwessies.
11 Dec 2024 15 episodes Afrikaans Kids & Family

Baanbrekers, berge en baardolie

Daar is darem min dinge so lekker soos om na Kersmusiek te luister. Dit vul ’n mens sommer dadelik met vreugde en vrolikheid. Geniet nou die mooiste Kersmusiek wat spesiaal deur Radio Tygerberg saamgestel is en op die Kers Vibes Pop-Up kanaal op die toep en webwerf geluister kan word…
26 Nov 2024 6AM 20 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

20 20 Visie met Lisa

Die program 20/20 Visie wil jou help om die gebrokenheid van mense rondom jou raak te sien, deur die stories van gelowiges. Die program wil jou ook inspireer om op eenvoudige en kreatiewe maniere betrokke te raak.
13 Oct 2024 4 episodes Afrikaans Non-Profit · Non-Profit

Rou & Real

Ware, Rou en Stukkende stories waar n REAL God lewens verander.
26 Jun 2025 9 episodes Afrikaans Christianity

Paarl Interskole 2024

Ons doen onderhoude met sportspanne, afrigters en skoolhoofde.
30 Jul 2024 4 episodes English Sports News · Sports News

Olimpiese Spele 2024

In hierdie reeks plaas ons onderhoude met sportmanne en -vroue, afrigters, toeskouers en rolspelers agter die skerms in Parys vir die Olimpiese Spele 2024.
30 Jul 2024 3 episodes English Sports · Religion & Spirituality

Die Real Brekfis Skoolvakansieplan

Vir die skoolvakansie wys ons jou 'n paar plekke wat jy in en om Kaapstad gaan besoek. Skakel elke oggend 07:10 in om dalk kaartjies te wen na van hierdie plekke.
1 Jul 2024 1AM 9 episodes Afrikaans Kids & Family · Kids & Family

Vra vir | Mike Potgieter

Elke Donderdag omstreeks 11:30 is dit tyd vir Vra vir op Radio Tygerberg 104FM. Mike Potgieter vra ons gaste luisteraarsvrae rondom die gees en die lewe. Die gaste wat ons kies is mense met geestelike diepte, wysheid en baie lewensondervinding wat die Here opreg dien.
25 Apr 2024 51 episodes Afrikaans Christianity

Wat sê jy?

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
5 Apr 2024 57 episodes Afrikaans Religion & Spirituality

Maak 'n Verskil | Dr. Mario Denton

Maak 'n verskil fokus op die hantering van goeie besigheidsbeginsels. Aangebied deur dr. Mario Denton op Woensdae om 14h00.
20 Mar 2024 342 episodes Afrikaans TV & Film

Ons praat geld met Benescke Janse van Rensburg en Johann Louw

Ons praat geld is 'n praktiese podcast-reeks om jou geldfiks en gesond te kry. Johann Louw is 'n geoktrooieerde rekenmeester met besighede in Suid-Afrika en in die buiteland. Hy het ’n passie om die man op straat te help om beter finansiële besluite te neem.
11 Dec 2023 2 episodes English Business · Religion & Spirituality
12 – 32