Radio Tygerberg 104FM Radio Tygerberg Kersfees Vibes

Radio Tygerberg Kersfees Vibes

Daar is darem min dinge so lekker soos om na Kersmusiek te luister. Dit vul ’n mens sommer dadelik met vreugde en vrolikheid. Geniet nou die mooiste Kersmusiek wat spesiaal deur Radio Tygerberg saamgestel is en op die Kers Vibes Pop-Up kanaal op die toep en webwerf geluister kan word.

Of jy nou die boom versier, 'n feestelike ete geniet, of net saam met jou geliefdes ontspan, ons sorg vir die perfekte feestelike speellys. Van tydlose Kersfees klanke tot die nuutste Kers treffers, dit is die ideale klankbaan om hierdie feestyd werklik spesiaal te maak.

Laat ons musiek jou huis vul met vrolikheid, dankbaarheid en die mooiste herinneringe regdeur die Kersseisoen.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
20 Episodes

ASHLEY POTTS | ROEPING

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
26 Nov 6AM 21 min

CARMEN ANDRIES | TRAUMA 02

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
25 Nov 6AM 25 min

KOBUS PAUW | HUWELIK

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
22 Nov 6AM 40 min

ISACK PETERSON | BENDES

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
21 Nov 6AM 48 min

HENRY PIKE | VERSLAWING

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
20 Nov 6AM 53 min

DERICK BOCK | SEKURITEIT

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
19 Nov 6AM 36 min

JOLENE CONRADIE | AFFIRMATION

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
18 Nov 6AM 20 min

DARYL HENNING | LEIERSKAP

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
15 Nov 6AM 40 min

MARNUS COETZEE | WONDERWERK GENESING

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
14 Nov 6AM 18 min

CARMEN ANDRIES | TRAUMA DEEL 1

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
13 Nov 6AM 11 min

GAVIN EDWARDS | VERSLAWING

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
12 Nov 6AM 39 min

JANNIE PUTTER | VERHOUDINGS

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
11 Nov 6AM 33 min

ERNIE DE MEYER | VERWERPING

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
8 Nov 6AM 19 min

ERNIE DE MEYER | VREES

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
8 Nov 6AM 21 min

VIER IN DIE VUUR I Gerald Petersen, Francois Boyce, Neville D en Mike Potgieter

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
8 Nov 4AM 53 min

GRETHA WIID | DISSIPLINE

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
7 Nov 6AM 31 min

CASSIE CAARSTENS | IDENTITEIT

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
6 Nov 6AM 20 min

HARDUS ZEVENSTER | ROL VAN N MAN

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
5 Nov 6AM 31 min

JULIAN JANSEN | VADERLOOSHEID

Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees…
4 Nov 6AM 34 min