Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
South Africa
36 Podcast shows
32 – 36

Stories van hoop

Luister gerus na bemoediging in die vorm van inspirerende insette en stories van hoop.
3 Mar 2021 133 episodes English Health & Fitness

Staptog deur die Bybel

Staptog deur die Bybel is ‘n program waarin ‘toerleier’ Dr Soon Zevenster en Marius du Plooy, vanaf Genesis spreekwoordelik deur die Bybel stap. Dit is nie bedoel om teologiese diepte-ontledings te wees nie, maar eerder om oorsigtelike perspektief, begrip en waardering vir die Woord te skep. Die program word elke…
31 Jan 2021 240 episodes English Religion & Spirituality

Bybelstories vir kinders

Ons deel radiodramas met die doel om die Woord lewend vir kinders te maak.
0 episodes English Kids & Family
32 – 36