Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
204 Episodes
1 – 20

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min

LUNCH | Reinhard gesels met Suzanne Van Der Merwe

Reinhard gesels met Suzanne van der Merwe, wat besluit het om vir haar 40ste verjaarsdag, van Robbenieland na Blouberg (Eden on the Bay) te swem…e nook vir ‘n goeie doel. Sy wil graag R40 000 insamel vir behoeftige kinders. Me van der Merwe is ‘n odnerwysers by Hoërskool Stellenberg.
28 Mar 2025 8 min

DIE REAL BRÊKFIS | Random Francois

RANDOM FRANCOIS: Francois het gesels met Shaninen Milla in Rustenburg oor haar kankerreis. God het hulle verseker gedra stap vir stap. Milla het ‘n masker gekry waarmee sy haar kankerbehandeling kon kry - die eerste van sy soort in die land. Verseker ‘n inspirerende storie!
16 May 2024 4 min

LIFTKLUB | Kar-i-okie met Geordin Hill-Lewis

Kan jy jou indink om die Burgemeester van Kaapstad as deel van jou Lift-Klub te he...Wel hierdie Vrydag is hy die Kar-i-okie STER, en sit hy Links agter as deel van jou Lift Klub, ons vind uit wat is sy gunsteling Roadtrip Lied en ook wie is hy as hy…
10 May 2024 17 min
1 – 20