Lynette Beer, bekend vir haar gewilde kursusse om die tempramente van mense te ontleed gesels in die ateljee tydens Wat Sê Jy? en beantwoord vrae van luisteraars
Lorrein Katzke gesels met Kliniese Sielkundige, Daniel Luttig Almal weet hoe stres en angs voel – jy het ‘n knop op jou maag voor ‘n afspraak, die spanning wanneer iemand kwaad is of die manier wat jou hart vinnig klop wanneer jy stres of angs ervaar. Stikland Hospitaal sielkundige, Daniel…
Die definisie van die woord politiek is: aktiewe burgerskap/ active citizenry Met n algemene verkiesing wat voorlê in 2024 gesels dr Michael Louis oor jou aandeel as hemelburger in die dag tot dag verloop van ons samelewing en hoe jy kan bid vir ons land en al ons leiers
Vaniddag in Wat sê Jy? is ons gas Waldimar Pelser, hoof van Multichoice se KykNet kanale en ons gesels oor die verlede, hede en toekoms van Afrikaanse TV in SA. Dis jou geleentheid om al die vrae te vra of kommentaar te lewer oor Afrikaanse televisie. #radiotygerberg104fm #christenstemvansuidafrika #waldimarpelser
Korrupsie, diefstal, omkoopgeld - word jou besigheid, klein of groot deur misdaad geraak en voel jy magteloos of in die steek gelaat? In Wat Sê Jy? het Lorrein Katzke gesels met Johan Ferreira, InterKaap se eienaar en hoof uitvoerende beampte en Hardus Zevenster, hoof uitvoerende beampte van Bloudrukmedia oor probleme…
Professor Dap Louw van die Universiteit van die Vrystaat gesels tydens Wat sê jy met Lorrein Katzke oor die emotionele impak wat onderwysers op die lewe van kinders het. Professor Louw het in die VSA studeer en doseer. Hy is ook die redakteur en skrywer van verskeie handboeke wat aan…
23 Sep 2022
46 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.