Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Hardus Zevenster

--:--
Sedert die oorlog in Israel verlede jaar Oktober uitgebreek het , is daar baie vrae bv. Hoe kan ek as ‘n Christen standpunt inneem? Kan ‘n Christen pro-Palestina wees? Waaroor gaan die oorlog eintlik?

Luister na die onderhoud met Hardus Zevenster, hoof-uitvoerende beampte van die Bloudrukgroep terwyl hy gesels oor hierdie verdelende en omstrede kwessie wat internasionaal groot opslae maak.
26 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Tina Thiart

1 000 Women Trust, het vandeesmaand, ‘n "Ken Die Wet"- veldtog. In 2022 het die Suid-Afrikaanse regering kritieke wysigings aan drie geslagsgebaseerde, of GBV-wette geïmplementeer om sleutelkwessies wat vroue se veiligheid en regte beïnvloed, aan te spreek. Tina Thiart, Uitvoerende Trustee van die 1000 Woman Trust, vertel meer hieroor.
15 Mar 37 min