Welkom by Pot Vol Kennis, ’n nuwe opwindende potgooi reeks waarin ons jou help om op ’n ander manier te dink oor onderrig en die toekoms van onderrig. Of jy nou ’n onderwyser, ’n leerling of ’n ouer is, hierdie reeks dien as jou deur na ’n wêreld vol inspirasie…
7 Dec 2023
12 episodes
Afrikaans Education · Kids & Family
Pulane Nel-Sekepe, 'n liefhebber van mense en hul lewensverhale, begin 'n reis van betekenis en menslikheid in 'n nuwe potgooi wat poog om die ware menswees te vind, in elke geleefde oomblik.
23 Apr
38 episodes
Afrikaans Leisure · Personal Journals
Beleef die nuus deur die vertellings van dié wat dit self ervaar het. OFM Nuus joernalis Charne van der Merwe neem jou agter die skerms van nuusgebeure om die menslike kant van die storie te onthul. Sy gesels met die mense wat direk betrokke was om die impak van hierdie…
30 Jul 2025
3 episodes
Afrikaans Society & Culture · Personal Journals
Queer in Afrikaans is ’n kleurvolle nuwe potgooi wat jou nooi na eerlike gesprekke met Afrikaanse sterre wat jy reeds ken en liefhet. Met die gewilde drag queen Regina Blaque aan die stuur, sien jy hierdie keer die bekendes in ’n heel nuwe lig: eerlik, snaaks en diep menslik. Dit…
29 Oct 2025
6 episodes
Afrikaans Society & Culture · Personal Journals
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
28 Apr 11AM
14,603 episodes
Afrikaans Business · Investing
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 gesels Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk met finansiële beplanners en beleggingskenners oor sake wat jou sak raak. Wees deel van die gesprek en stuur jou vrae aan ateljeegaste oor die onderwerpe onder bespreking.
19 Apr 2022
28 episodes
Afrikaans Business News · Investing
Radio Tygerberg 104FM is die mediavennoot vir die Hoërskool Stellenberg vs Hoërskool Durbanville Interskole, die grootste Interskole in die Noordelike Voorstede. Mike Potgieter het die onderhoude hanteer met die sportkapteins, skoolhoofde en sportafrigters.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te…
“SAKE KONINKRYK BOUERS” neem luisteraars binne in die wêreld van ondernemings, innovasie en besigheidsoplossings in Suid-Afrika. Die program fokus op inspirerende entrepreneurs en besigheidsleaders wat hul storie, uitdagings en suksesverhale deel, met praktiese advies vir klein en medium ondernemings. Onderwerpe sluit in finansiële bestuur, gesondheid en welstand van werknemers, tegnologiese…
28 Feb
32 episodes
Afrikaans Business · Christianity
240 – 260
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.