Promosies

Onderhoude met mense wat produkte of dienste verkoop.
Occasionally Afrikaans South Africa Business
6 Episodes

Belê in Afrikaanse onderrig én geniet uitstekende opbrengste

Met privaatskoolonderrig wat 'n toenemend belangrike rol in Suid-Afrika speel, bied onderwysgroepe wat leerders in hul moedertaal onderrig, 'n sterk beleggingsgeleentheid vir beleggers wat hul portefeulje wil diversifiseer en in die toekomstige sukses van Suid-Afrikaanse kinders wil belê.
26 Mar 6 min

Minder vir Jan Taks – meer vir studente

Die Solidariteit Helpende Hand se Studietrust is 'n goeie opsie om 'n donasie aan te maak indien u 'n bietjie minder aan Jan Taks wil skenk en dalk eerder vir 'n student 'n pad na die toekoms wil help oopkap.
8 Feb 4 min

Podsendingsreeks daag ouers uit om anders te dink oor onderrig

In die splinternuwe podsendingsreeks, Pot Vol Kennis, neem onafhanklike skolenetwerk Die MOS Inisiatief luisteraars op ʼn reis om onderwerpe soos die toekoms van opvoeding, die belangrikheid van aanpasbaarheid en die omarming van verskillende leervoorkeure te bestudeer.
1 Dec 2023 9 min

Ouers – help jou kind só hierdie Novembereksamen

Maroela Media gesels met gesoute oud-onderwyser en huidige skoolhoof, Rudi Meyer, om insigte te verkry oor hoe ouers hul kind se Novembereksamen met meer selfvertroue en minder angs kan aanpak.
20 Oct 2023 7 min