Podsendingsreeks daag ouers uit om anders te dink oor onderrig
Loading player...
In die splinternuwe podsendingsreeks, Pot Vol Kennis, neem onafhanklike skolenetwerk Die MOS Inisiatief luisteraars op ʼn reis om onderwerpe soos die toekoms van opvoeding, die belangrikheid van aanpasbaarheid en die omarming van verskillende leervoorkeure te bestudeer.