Splinternuwe wynreeks baat moedertaalonderrig

--:--
Waarop klink jy en jou mense graag ʼn glasie? Is dit dalk ʼn bevordering by die werk, ʼn kind wat sy of haar lewensmaat vind of daardie huisie by die see wat uiteindelik joune is? Hoe dit ook al sy, wyn gaan nou maar eenmaal nog altyd gepaard met feesvieringe. Te danke aan Dis MOS Wyn kan die glasies wat jy klink nou nie net oor ʼn goeie doel gaan nie, maar ook vír een!
14 May 2024 Afrikaans South Africa Business

Other recent episodes

Een se oud is ʼn ander se goud

Daar iets tydloos en kosbaars aan die idee dat wat vir een persoon nie meer waarde het nie, vir ʼn ander 'n ware skat kan wees.
17 Mar 2 min

Belê in Afrikaanse onderrig én geniet uitstekende opbrengste

Met privaatskoolonderrig wat 'n toenemend belangrike rol in Suid-Afrika speel, bied onderwysgroepe wat leerders in hul moedertaal onderrig, 'n sterk beleggingsgeleentheid vir beleggers wat hul portefeulje wil diversifiseer en in die toekomstige sukses van Suid-Afrikaanse kinders wil belê.
26 Mar 2024 6 min

Minder vir Jan Taks – meer vir studente

Die Solidariteit Helpende Hand se Studietrust is 'n goeie opsie om 'n donasie aan te maak indien u 'n bietjie minder aan Jan Taks wil skenk en dalk eerder vir 'n student 'n pad na die toekoms wil help oopkap.
8 Feb 2024 4 min