15 Jun #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Hermanstad

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Hermanstad gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Jimmy Robberts gesels asook die Hoofleiers - Dirk Jonker en Rochelle Olivier. Die kunstenaar vir die oggend - Irene Louise van Wyk het ook kom chat. Luister gerus weer hier na die Podcast!
Loading player...