Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
24
MAY

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Garsfontein

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Garsfontein uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!
17
MAY

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Pierneef

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Pierneef uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!
03
MAY

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Pretoria-Noord

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Pretoria-Noord uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!
12
APR

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Curro Hazeldean

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Curro Hazeldean uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord
en natuurlik Skole Beeld!
05
APR

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Danie Malan

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Danie Malan uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord
en natuurlik Skole Beeld!
13
MAR

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Centurion

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Centurion uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!
01
MAR

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Monumentpark

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Monumentpark uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!
22
FEB

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Tuinrand

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Tuinrand uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!
08
FEB

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Constantiapark

Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!

Dit is nou al tradisie om elke jaar se #Skoolmetdiebestegees af te skop by Laerskool Constantia Park. Francois Van Rensburg het die Rooikatte se #GROOTgees met almal op lug gedeel en gesels met die nuwe skoolhoof Dr. Louis Day, asook met die hoofseun Jacques Jansen van Vuuren en die hoofdogter Shani Hugo.

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Constantiapark uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!

En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord
en natuurlik Skole Beeld!
28
SEP
2018

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Tygerpoort

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Tygerpoort gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoof, Mnr. N.J. Coetzee gesels asook met die Hoofleiers Isabella Rautenbach en Naudé Lourens. Die kunstenaar vir die oggend was Arno Jordaan en hy het ook kom inloer om bietjie met ons te gesels. Luister weer hier na die #PodCast.
21
SEP
2018

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Voortrekker Eeufees

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Voortrekker Eeufees gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoof, Mnr. Gerhard Claassen gesels asook met die Hoofleiers, Marsu Bos en Litha Adonis. Die kunstenaar vir die oggend was Ruan Josh en hy het ook kom inloer om bietjie met ons te gesels. Luister weer hier na die #PodCast.

52 episodes

« Back 1—12 More »