11 Mar Beste Professor: China in Afrika

Kenners en kundiges takel weer 'n reeks netelige kopstukke oor Suid Afrika, taal, geloof, sosio-ekonomiese kwessies, geskiedenis en nog meer. iono.fm het weereens opnames gemaak vanuit die Boektent, Erfurthuis en vanjaar ook Die Khaya, en sal dit stelselmatig oor die volgende paar dae beskikbaar maak.
Loading player...