Is God onsydig? Oor God en gender
--:--
Gespreksleier: Johan van der Merwe Met Louise du Toit, Laurie Gaum, Julie Claassens God is Vader, bely gelowiges. Die Bybel het in ’n patriargale samelewing tot stand gekom. In watter mate bepaal uitgediende, godsdienstig verskanste idees oor gender en verhoudings- rolle nog hoe ons samelewing vandag gedefinieer word? Is daar ruimte vir ’n manlike en vroulike identiteit? En kan die Joods-Christelike tradisie ons help – of is dit van die wal af in die sloot?