Genadedood: moet ons dit wettig?
--:--
Ondersteun deur Edwin Hertzog en Mediclinic, Gesprekleier: Anton van Niekerk, Met Willem Landman, Etienne de Villiers
Genadedood of geassisteerde dood is onwettig in Suid-Afrika, maar daar word toenemend, en uit verskeie oorde, aangevoer dat wetgewing sulke praktyke in Suid-Afrika moet begin moontlik maak