Hierdie jaar fokus ons op die kinders wat deurloop onder geweld teen vrouens en kinders. Izanda Ferreira is die hoof maatskaplike werker by President Kruger Kinderhuis en sy kom gesels met ons oor die realiteite
Die lieflike Liezel van Intiem het weer met ons kom huwelik advies gesels vir die laaste keer die jaar. Sy trek die vergelyking hoe die huwelik soos finansies en besigheid werk en wat jy kan doen om suksesvol te wees daarin.
Die manne agter die Survivors Gholfdag, Gerhard van der Westhuizen en Rayno Strauss het kom kuier by Doepie en Nina op Ontbyt. Hulle gesels oor die hart van die gholfdag en die visie wat hulle het om soveel as moontlik te help waar hulle kan.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.